Die Centurion Remediërende Akademie (CRA) is 'n onafhanklike privaatskool geleë in Doringkloof, Centurion, wat leerders vanaf Gr 1 tot 7 help wat leerprobleme ondervind, insluitende disleksie en ...