Willow Creek Olive Estate

Somer Kerskonsert 2020

Somer Kerskonsert 2020 – Die Blou Hond Teater Pretoria. Bekende kunstenaars soos Ruhan du Toit, Dewald Wasserfal, Ivan Roux, Monique Steyn, Wilha Carstens en ander, gaan in hierdie Kersproduksie optree. Dit gaan ‘n onvergeetlike aand wees vir die toeskouers. Vertonings vind plaas op 22 en 23 Desember 2020 by die Blou Hond Teater, Casa Toscana Lodge, Pretoria. Jy kan ‘n ete en vertoning kies (600), of net die vertoning bywoon (R460).

SOMER KERSKONSERT 2020 MET VAN JOU GUNSTELING SANGERS:

DATUM:
22 & 23 Desember 2020
KUNSTENAARS:
Ruhan du Toit; Dewald Wasserfal; Ivan Roux; Monique Steyn; Wilha Carstens en nog bekende Vriende
REGISSEUR VAN KERSPRODUKSIE:
Barry Pretorius van “Afrikaans is Groot”
VERTONING KAARTJIE & ETE KAARTJIE:
R600
{kaartjie sluit in 3 gang maaltyd, koffie & tee, vertoning}
SLEGS VERTONING KAARTJIE:
R460
AANKOMS:
18:00 VIR 18:30
MAALTYD BEDIENING: 18:30 – 19:30
VOORVERTONING: 19:30 – 19:45
HOOFVERTONING: 19:45
Sitplekreelings vir hierdie vertoning voldoen aan die sosiale distansiëring reëls vir Covid 19.
Sitplekke met besprekings

ANDER VERTONINGS GEDURENDE DIE FEESTYD:

KARLIEN VAN JAARSVELD:
DATUM: Sondag – 29 November 2020 – 12:30
Sitplekreelings vir hierdie vertoning voldoen aan die sosiale distansiëring reëls vir Covid 19.
Sitplekke met besprekings
VERTONING KAARTJIE slegs R310 | VERTONING & MIDDAG ETE KAARTJIE – R460
{Ete kaartjie sluit in 3 gang maaltyd, koffie & tee
AANKOMS: 12:30 for 13:00
Middagete vanaf 13:00 – 14:00
Vertoning begin enige tyd vanaf 14:00

ROAN ASH:
DATUM: 1 December 2020

BERNICE WEST:
DATUM: 3 December 2020

BOTTOMLESS COFFEE BAND:
DATUM: 4 December 2020

MANIE JACKSON:
DATUM: SONDAG – 6 Desember 2020 – 12:30

Kontak Inligting vir Die Blou Hond Teater Pretoria:

Tel:
012 348 8820

Adres:
5 Darlington Road
Lynnwood Manor
Pretoria

Latest Listings

Moving & Furniture Removal Companies

Moving & Furniture Removal Companies - South Africa - Wise Move Moving & Furniture Removal Companies - South Africa - Wise Move is a moving companies’ marketplace, where people with moving...

Thai Spa Treatments

Thai Spa Treatments - Pretoria - Kai Thai Spa Thai Spa Treatments - Pretoria - Kai Thai Spa. The Kai Thai brand is all about bringing the wonderful and authentic experiences of traditional Thailand...

Month of Love Specials

Month of Love Specials - Casa Toscana Lodge - Valentines 2022 Month of Love Specials - Casa Toscana Lodge - Valentines 2022. Rediscover romance with our Valentines Specials on Monday, 14 February...

School Kids Transport Services

School Kids Transport Services - Pretoria East - Zippy School Transport School Kids Transport Services - Pretoria East - Zippy School Transport. Looking for safe and reliable school transport for...