Prinsies en Prinsessies Privaat Skool

Prinsies en Prinsessies Kleuterskool - Privaat Kleuterskool - Erasmuskloof

Prinsies en Prinsessies Privaat Skool: Prinsies & Prinsessies is ‘n Privaat Kleuterskool in Erasmuskloof wat aan babas en kleuters ‘n veilige omgewing bied waar hul kan ontwikkel deur stimulerende opvoedkundige programme, speletjies en sport aktiwiteite. Deur persoonlike aandag van opgeleide personeel word kinders sosiaal, fisies en emosioneel ontwikkel. Die Kleuterskool het meer as 25 jaar ondervinding in die versorging en ontwikkeling van jong kinders, en is geregistreer as ‘n skool by die Departement van Onderwys, Gesondheid en Tshwane-munisipaliteit.

Prinsies & Prinsessies Privaat Skool:

  • Babas en Kinders tot Graad R
  • Stimulerende Opvoedkundige Programme, Speletjies & Sport Aktiwiteite
  • Ontbyt, Middagete, Versnaperinge
  • Buitemuurse Aktiwiteite: Swem (eie vervoer), Karate, Rugby, Ballet (Marieta Hamman Balletskool), Ekstra Engels, Liggaam Logika, Musiek (Be Sharp Beetles), Just Click – Rekenaars, Playball
  • Partytjie Plek: beplanning, partytjie pakkies, vermaak, ballonne, verversings & koek

Prinsies & Prinsessies Privaat Skool Kontak Inligting:

Tel: +27(0)123478923

Sel: +27(0)825683982

E-pos: ppkleuterskool@gmail.com

Webtuiste: www.prinsiesenprinsessies.co.za

Adres:
Konkiep Straat 472
Erasmuskloof
Pretoria (Tshwane)

Latest Listings

Moving & Furniture Removal Companies

Moving & Furniture Removal Companies - South Africa - Wise Move Moving & Furniture Removal Companies - South Africa - Wise Move is a moving companies’ marketplace, where people with moving...

Thai Spa Treatments

Thai Spa Treatments - Pretoria - Kai Thai Spa Thai Spa Treatments - Pretoria - Kai Thai Spa. The Kai Thai brand is all about bringing the wonderful and authentic experiences of traditional Thailand...

Month of Love Specials

Month of Love Specials - Casa Toscana Lodge - Valentines 2022 Month of Love Specials - Casa Toscana Lodge - Valentines 2022. Rediscover romance with our Valentines Specials on Monday, 14 February...

School Kids Transport Services

School Kids Transport Services - Pretoria East - Zippy School Transport School Kids Transport Services - Pretoria East - Zippy School Transport. Looking for safe and reliable school transport for...