Free ListingsSubmit your business listing for FREE!

Jan Blohm & Band Valentines Day 2019 Show

Jan Blohm & Band Valentines Day 2019 Show – Centurion Teater, op Valentynsdag, 14 Februarie. Kwaliteit vermaak in ‘n intieme omgewing! Die Liefde Album is Jan Blohm se nuutste vrystelling na ses jaar, maar is nie gevul met heuning-lirieke wat drup nie, maar eerder die rou, eerlike waarheid wat nét Jan kan vasmessel in ‘n album gevul met Blues, Rock & Poëtry. Jan Blohm breek die kontras tussen rock en liefde, en gaan jou harde rocker’s hart laat smelt met sy nuutste – Die Liefde Album!

Jan Blohm & Band Valentines Day 2019 Show Inligting:

VERTONING:
Jan Blohm & Band Valentines Day 2019 Show – Die Liefde Album
WANNEER:
Donderdag 14 Februarie 2019 om 19:00
WAAR:
Centurion Teater, Amkorweg 123, Lyttelton Manor 0157, Centurion, Gauteng
KAARTJIES:
R150 per persoon
KAARTJIE BESPREKINGS:
https://tickets.tixsa.co.za/event/jan-blohm-die-liefde-album

Kontak Inligting vir Jan Blohm & Band Valentines Day 2019 Show:

Tel:
+27 12 664 7859
+27 72 245 4390

E-pos:
Kaartjieverkope – susan@centurionteater.co.za
Inligting – marlene@centurionteater.co.za

Webwerf:
centurionteater.co.za

Adres:
Centurion Teater
Amkor straat 123
Lyttelton Manor
Centurion, 0184
Pretoria