Free ListingsSubmit your business listing for FREE!

The Bedroom Pretoria t/a Pure Plesier Sensual Boutique

The Bedroom Pretoria t/a Pure Plesier Sensual Boutique - Monument Park

THE BEDROOM PRETORIA t/a Pure Plesier Sensual Boutique. As a Sensual Boutique for Women, THE BEDROOM PRETORIA t/a Pure Plesier offers a sensual, stylish and discreet shopping experience to our customers. Our products include soft sensual lingerie to items with leather finish for the more adventurous, wonderful bath pamper products, sensual products for him and for her, books & games,and a variety of exciting adult toys for the bedroom. Here at THE BEDROOM PRETORIA t/a Pure Plesier, we take you on a journey of experience where every sense is awakened and we move back to a world of romance and Intimate Pleasure. Interaction with our clients is very personal and communication is informative and fun. By providing information and knowledge we empower our clients to make the best choices when buying sensual and intimate products.
Have your Bachelorette or Ladies Night with us. Parties may also be organized in the comfort of your own home.

As ‘n sensuele boetiek bied THE BEDROOM PRETORIA t/a Pure Plesier aan kliënte ‘n stylvolle en diskrete koop ondervinding. Ons produkte sluit in sagte vroulike lingerie asook sensuele leer items vir die meer gewaagdes, wonderlike badkamer bederf items, sensuele produkte vir hom en vir haar, boeke & speletjies en ‘n verskeidenheid opwindende speelgoed vir die Slaapkamer. By THE BEDROOM PRETORIA t/a Pure Plesier neem ons jou op ‘n ervaringsreis waar elke sintuig opgewek word en ons terug beweeg na die wêreld van romanse en geluk. Interaksie met ons kliënte is baie persoonlik en kommunikasie is interaktief, opvoedkundig en vol pret. Deur inligting en kennis bemagtig ons kliënte om die beste keuses te maak by die aankoop van sensuele en intieme produkte.
Kom bespreek jou “Bachelorette” partytjie of damesaand saam met vriendinne by ons. Indien jy dit verkies, kan jy eksprimenteer met ‘n “Lap” dans om jou maat te verras. Partytjies kan ook in die gerief van jou eie huis gereël word.

The Bedroom Pretoria (Pty) Ltd t/a Pure Plesier Sensual Boutique / Sensuele Boetiek Information:

  • Visit our store in Monumentpark, or shop online at www.pureplesier.co.za
  • Business hours is Monday to Friday 10am to 5.30pm and Saturdays from 10 am to 2 pm.
  • THE BEDROOM PRETORIA t/a Pure Plesier is a Discrete Sensual Boutique for Women.
  • Couples welcome on Fridays and Saturdays.
  • Men welcome by appointment.

The Bedroom Pretoria (Pty) Ltd t/a Pure Plesier Sensual Boutique / Sensuele Boetiek Inligting:

  • Kom besoek ons winkel in Monumentpark, of koop aanlyn by www.pureplesier.co.za
  • Besigheidsure is Maandag tot Vrydag, 10vm tot 5.30 nm en Saterdae 10vm tot 2nm.
  • THE BEDROOM PRETORIA t/a Pure Plesier is ‘n Diskrete Sensuele Boetiek vir Dames.
  • Paartjies welkom op Vrydae en Saterdae.
  • Mans is welkom per afspraak.

The Bedroom Pretoria (Pty) Ltd t/a Pure Plesier Sensual Boutique / Sensuele Boetiek (Pretoria – Gauteng) Contact Details:

Contact Person:
Dalene Brand

Tel:
012 346 7246 / 081 763 0783

E-mail:
info@pureplesier.co.za

Website:
www.pureplesier.co.za

Address:
c/o Skilpad Road & Rietbok Ave (Next to Onyx Hair, opposite the Monumentpark Spar)
Monument Park
Pretoria
Gauteng
South Africa