Free ListingsSubmit your business listing for FREE!

Jacques Mulder Etes

Jacques Mulder Etes in die Ooste van Pretoria voorsien smaaklike, gehalte disse aan meer as 100 adresse in die Pretoria omgewing – die spyskaart bestaan uit heerlike gekookte kos wat gereeld afgewissel word. Aflewerings word soggens gedoen, en die nuutste spyskaart kan besigtig word by www.etes.co.za/downloads/menu.doc. Daar word geen bestellings telefonies op Saterdae of Sondae geneem nie, maar u kan bestellings oor naweke e-pos, alhoewel naweek e-pos bestellings in ag geneem sal word vir die komende week Dinsdag.

Jacques Mulder Etes:

  • Bekostigbare Etes.
  • Word Afgelewer by u  Tuiste.
  • Verskaf ook Etes aan Diabete.
  • Items op die Spyskaart wat u nie eet nie, word met meer groente of ander vleis in voorraad vervang.
  • Sien die Nuutste Spyskaart by www.etes.co.za/downloads/menu.doc.
  • Pretoria en Omgewing Aflewerings – doen navraag oor aflewerings in jou gebied, want alle aflewerings geskied in die oggend.
  • BELANGRIK: alle bestellings moet voor 12:00 die vorige dag gedoen word.

Jacques Mulder Etes Kontak Inligting:

Tel: 082 790 2862

E-pos: jacques@etes.co.za

Webtuiste: www.etes.co.za

Jacques Mulder Etes Kontak Inligting:

Tel: 082 790 2862

E-pos: jacques@etes.co.za

Webtuiste: www.etes.co.za