Free ListingsSubmit your business listing for FREE!

Silly Silvester Nasorg

Silly Silvester Nasorg is geleë in Zita Park, Pretoria Oos – by Garsfontein Laerskool – en bied nasorg vir skoolkinders vanaf Graad 1 tot 7. (Our Motto: doesn’t matter how different you are, WE CARE!). Ligte middagetes word voorsien, en daar is onstpanningsgeriewe soos tafeltennis en opvoedkundige speletjies.

Silly Silvester Nasorg Inligting:

  • By Garsfontein Laerskool, Zita Park.
  • Ligte middagetes word voorsien.
  • Speel, speel leer ons.
  • Rekenaars beskikbaar onder toesig.
  • Ontspanningsgeriewe.
  • Tafeltennis.
  • Opvoedkundige speletjies.

Contact Details for Silly Silvester Nasorg:

Contact Person:
Silvia de Koker

Tel:
084 527 3757

Email:
silvia.dekoker2@gmail.com

Address:
530 Gert Potgieter Str
Garsfontein Oos
Pretoria