Free ListingsSubmit your business listing for FREE!

Kleuterpret Kleuterskool

Kleuterpret is ‘n opwindende, nuwe Kleuterskool wat sy deure geopen het op 4 Maart 2013 in Lyttelton, Centurion. Die kleuterskool bied aan kindertjies vanaf vier maande tot vyf jaar ‘n veilige en vriendelike omgewing, om deur pret en speel tot hul volle potensiaal te ontwikkel.

Die kleuterskool streef daarna om klassies klein te hou vir beter individuele aandag, en onderrig is in Afrikaans. Die skool volg ‘n vasgestelde kurrikulum wat al die nodige vaardighede insluit vir u kleuter se ontwikkeling. Vir meer inligting, kontak 078 877 7543, of stuur ‘n e-pos aan kleuterpret@yahoo.co.za.

Kleuterpret Kleuterskool:

  • Aanvaar kinders ouderdom 4 maande tot 5 jaar.
  • Vriendelike, Ervare Personeel.
  • Veilige Omgewing.
  • Afrikaanse Onderrig.
  • Gebalanseerde Etes.

Kleuterpret Kontak Inligting:

Tel: 078 877 7543

E-pos: kleuterpret@yahoo.co.za

Webtuiste: http://www.kleuterpret.co.za

Physical Address:
Kleuterpret Kleuterskool
110 Rivier weg,
Lyttelton
Centurion