Free ListingsSubmit your business listing for FREE!

Kerssangfees 2017 @ Eduplex Sportgronde

Kerssangfees 2017 @ Eduplex Sportgronde - Queenswood
image source: itickets.co.za

Kerssangfees 2017 @ Eduplex Sportgronde, Queenswood, Pretoria, op Dinsdag, 5 Desember 2017 van 7:00nm tot 9:00nm. Kom beleef ‘n unieke lof-, dank- en aanbiddingsfees saam met GROOTfm 90.5 op die 5de Desember 2017 by Eduplex! Nádine sal met al jou kerfeesgunstelinge die nostalgie in jou hart wat huis toe verlang kom aanwakker en saam met Retief Burger en sy band sal ons dankbaar en uit volle bors 2017 op ‘n hoë lofnoot afsluit!

Kerssangfees 2017 @ Eduplex Sportgronde, saam met Groot FM 90.5 en Eduplex Pre-, Primary and High School. Nádine vermaak met al die ou kerfeesgunstelinge terwyl Retief Burger (Luidkeels) en sy band die aand op ‘n hoë lofnoot afsluit en ons eie Lindie Strydom Vol as MC gaan optree. Kaartjies beskikbaar teen R50 per persoon by iTickets, kinders onder 18 gratis

Kerssangfees 2017 @ Eduplex Sportgronde Inligting:

AANBIEDING:
Lof-, Dank- en Aanbiddingsfees saam met GROOTfm 90.5
WAAR:
Eduplex Sportgronde
1180 Wesley Straat
Queenswood
Pretoria
WANNEER:
Dinsdag, 5 Desember 2017 om 7:00nm – 9:00nm
Deure open 5:00nm
KAARTJIES:
Beskikbaar teen R50 per persoon by iTickets, kinders onder 18 gratis
ORGANISEERDER:
GROOTfm 90.5
VIR MEER INLIGTING GAAN NA:
www.facebook.com/events/2035322406703059/

Kerssangfees 2017 @ Eduplex Sportgronde Kontak Inligting:

Webtuiste:
www.facebook.com/events/2035322406703059/

Adres:
Eduplex Sportgronde
1180 Wesley Straat
Queenswood
Pretoria