Free ListingsSubmit your business listing for FREE!

Hoërskool Waterkloof

Hoërskool Waterkloof-LOGO

Hoërskool Waterkloof in Pretoria, een van die top tien hoërskole in Gauteng, is ‘n openbare skool van uitnemendheid wat wêreldklas onderrig bied aan al sy leerders. Leerlinge is verseker van  beperkte klasgroottes en kan kwaliteit aandag en opleiding verwag. ‘n Wye reeks buitemuurse aktiwiteite word aangebied, insluitende sport, kuns en kultuur.

Die Hoërskool Waterkloof OPEDAG VIR 2014: vind plaas op Vrydag, 31 Julie 2013, vanaf 14h00, en die Algemene Inligtingsaand vir voornemende Klofies is op Woensdag, 15 Mei 2013, vanaf 18:00 tot 20:00 in die skoolsaal. Inskrywings vir 2014 open op 9 April en sluit op 22 Mei 2013.

Hoërskool Waterkloof Inligting:

  • OPEDAG VIR 2014: 31 JULIE 2013 vanaf 14:00.
  • Algemene Inligtingsaand vir voornemende Klofies: 15 Mei 2013 vanaf 18:00 tot 20:00 in die skoolsaal (Onderwerp: Inligting oor vakkeuses en die aansoekproses).
  • INSKRYWINGS VIR 2014: Open 9 April en sluit 22 Mei 2013. (Na 22 Mei kan Hoërskool Waterkloof nie meer plasing waarborg nie aangesien alle aansoeke na die distrik oorgeplaas word wat leerders volgens ‘n waglys plaas.)
  • Sport: Atletiek, Gholf, Hokkie, Krieket, Netbal, Perdry, Rugby, Skaak, Swem, Tennis, Trompoppies, Buitesport, Gimnasium, Bergfiets.
  • Kuns & Kultuur: Algemeen, Dans, Konsertorkes, Koor Kuns & Kunswedstryde, Musiek, Produksies, Redenaars, Skryfkompetisies, Voortrekkers, Drama & Toneel.
  • Naskoolsentrum: middagete (leerders kan kos by die naskool bestel teen R20.00 per dag); 14:30 – 15:30 studie; 15:30 – 16:00 pouse; 16:00 – 17:00 studie (nie gedurende vakansies of publieke vakansiedae oop nie).
  • Koshuis: nuwe koshuis vir seuns en meisies van Graad 8 tot 12 op die skoolterrein.

Hoërskool Waterkloof Kontak Inligting:

Kontak die Skool:

Tel: 012 347 0277/8
Faks: 012 347 0279
E-posadres: klofies@klofies.co.za of admin@klofies.co.za

Kontak die Sportburo:

Tel: 012 347 7707
Faks: 012 347 5299
E-posadres: hannelie.koch@klofies.co.za

Website: http://www.klofies.co.za/

Adres:
Hoërskool Waterkloof
C/o Boeing en Hans Strijdomweg,
Erasmuskloof
Pretoria
Gauteng