Free ListingsSubmit your business listing for FREE!

Garsfontein Naskool & Vakansiesentrum

Garsfontein Naskool & Vakansiesentrum - Pretoria Oos
image source: garsfonteinnaskool.co.za

Garsfontein Naskool & Vakansiesentrum, ideaal vir leerlinge van Hoërskool Garsfontein in Pretoria Oos. Naby genoeg aan die skool om sport, buitemuurse aktiwiteite, en so meer te kan bywoon. Geskik vir bloktyd in eksamens en as kinders vroeër klaar geskryf het. Of as hul sport het na skool, sodat ouers nie nodig het om so baie by die werk af te neem nie.

Garsfontein Naskool & Vakansiesentrum bied vakansiesorg aan leerlinge vanaf Gr1 tot Gr12. Bespreek vroegtydig jou kind se plek, en wees gerus dat jou kind veilig en versorg is gedurende die vakansie, terwyl jy werk.

Garsfontein Naskool & Vakansiesentrum bied:

  • Vakansiesorg vir Kinders / Holiday Care for Children
  • Kontak ons gerus vir enige Navrae:  garsfonteinnaskoolsentrum@gmail.com
  • Contact us for more Information: garsfonteinnaskoolsentrum@gmail.com
  • Vir kinders vanaf Gr1 tot Gr12.
  • Tye: 7:00 – 18:00
  • Aanbod: R100 eerste 3 dae, daarna R50 per dag (2016).
  • Middagete en koeldrank word verskaf.
  • Verskaf asseblief self jou kind se Ontbyt & Peuselhappies.
    Aktiwiteite:
    Selektiewe DSTV kanale
    WiFi
    Bordspeletjies
    Rekenaarspeletjies
    Playstation
    DVD’s
    Asook vir die jonger kinders:
    Inkleur prentjies
    Legkaarte
    Bordspeletjies
    Aktiwiteit & Leesboekies
    Kinder DVD’s
    Mag ook eie speelgoed bring (skool neem ongelukkig geen verantwoordelikheid vir dit nie)
    Bespreek vroegtydig jou kind se plekkie, by garsfonteinnaskoolsentrum@gmail.com | 076 905 3024

Garsfontein Naskool Sentrum Fasiliteite:

Akkommodeer Gr4 tot Gr12 leerlinge.
Middagete, Studietyd & Aktiwiteite na Studietyd (selektiewe DSTV kanale, TV speletjies, Wi-Fi, bord- en rekenaarspeletjies).
Voltydse toesighouer & studente soos benodig, om te help met huiswerk en take.
Internet fasiliteite & drukker vir skooltake, ens.
Ligte middagete (spyskaart word week vooruit gestuur en daar is ‘n keuse van paar etes).
As daar aanvraag is, kan persone ingekry word vir ekstra klasse en ook assesserings / evaluasie en terapie.
Selektiewe DSTV kanale, Playstation, DVD’s en bordspeletjies om kinders na studietyd en vakansies besig te hou.
Daar is 2 groot klaskamers, speletjie area en ook eetsaal met “ontspannings area”.
Afsonderlike badkamers vir seuns en dogters.

Kontak Inligting vir Garsfontein Naskool & Vakansiesentrum:

Webtuiste:

Kontak:
Garsfontein Vakansie- en Naskool

Tel:
076 905 3024

E-pos:
garsfonteinnaskoolsentrum@gmail.com

Adres:
Almastraat
Garsfontein
Pretoria