Free ListingsSubmit your business listing for FREE!

Blouhond Renault Elgro @ Aardklop Nasionale Kunstefees 2017

Blouhond Renault Elgro by Aardklop Nasionale Kunstefees 2017 - Potchefstroom
image source: casatoscana.co.za

Blouhond Renault Elgro @ Aardklop Nasionale Kunstefees 2017, in Potchefstroom in die Noordwes provinsie, vanaf 2 Oktober tot 8 Oktober. Die Blou Hond Teater is trots om hierdie jaar borg te wees saam met Renault SA. Die Kunstefees bied ‘n verskeidenheid aan vir die hele gesin, van toneel (drama, komedie en kindertoneel), musiek (klassiek, algemeen en musiekteater) en kuns, tot ‘n ATKV Boeke oase, en nog vele meer. Vir meer inligting oor die opwindende program van die week, gaan na https://aardklop.co.za/category/program/

Blouhond Renault Elgro @ Aardklop Nasionale Kunstefees 2017 Informasie:

WAAR:
Potchefstroom, Noordwes
WANNEER:
Oktober 2 – 8, 2017
KAARTJIES:
Verskeie
Beskikbaar by Aardklop se kantoor of by Hekke.
TYD:
10:00 – 19:00
MEER INLIGTING:
Aardklop 2017 Feeskaart – https://aardklop.co.za/wp-content/uploads/2017/09/Feeskaart-2017_finaal.pdf
VERBLYF:

Verblyf


HOOGTEPUNTE OP GRATIS VERHOË:
kykNET Verhoog Program & Aardklop Ontprop Verhoog Program

Hoogtepunte op gratis verhoë


Toegangskaartjies vir die feesterrein te koop by: Feeskantoor, Molenstraat 69, Potchefstroom
KONTAK:
Aardklop Feeskantoor: 018 175 0175

Kontak Inligting vir Die Blou Hond – Blouhond Renault Elgro @ Aardklop Nasionale Kunstefees 2017:

Webwerf:
www.casatoscana.co.za/events-shows/events/blou-hond-events

Kontak Persoon:
Elizma Brink

Tel:
012 348 8820

Epos:
bookings@casatoscana.co.za

Adres:
Blou Hond Teater
5 Darlington Road Darlington Road
Lynnwood Manor
Pretoria
Gauteng